LET ASSEBLIEF OP DIE VOLGENDE:
•    Alle eenhede is selfsorg (Nr 2B, 10, 11 en 16B – nie volledige kombuis nie.)
•    Ons voorsien beddegoed, toiletpapier, handdoeke en handeseep vir elke eenheid
•    U moet voorsiening maak vir toiletware
•    ALLE AKKOMODASIE IS MET BESPREKING BETAALBAAR
•    GEEN KONTANT DEPOSITO’S
•    SLEGS ELEKTRONIESE BANK OORPLASINGS MOET GEDOEN WORD. GEBRUIK ASSEBLIEF DIE FAKTUUR NOMMER AS VERWYSING

 

PLEASE NOTE:

•    All accommodation is self catering (Nr 2B, 10, 11 & 16B – does not have complete kitchen)
•    We supply bedding, toiletpaper, towels and hand soap.
•    Toiletries are not supplied
•    PAYMENT IS DUE WITH BOOKING
•    NO CASH DEPOSITS ACCEPTED
•    ONLY EFT PAYMENTS ACCEPTED. PLEASE USE INVOICE NUMBER AS REFERENCE